Kwêla visits Darling Sweet!

The Kwela team visiting Darling Sweet! Don’t forget to watch the insert on tonight’s Kwela on Kyknet at 08H00.

DS_kwela

Ons sien môreaand, 21 April, hoe soet die lewe werklik kan word, by Darling Sweet. Frits van Ryneveld en Hentie van der Merwe maak tradisionele toffie met botter van ‘n plaaslike boer, fleur de sel en veldblom-heuning uit die Darling-area en suurvye. Hentie is hoof van skonekunste by die Universiteit Stellenbosch en doseer in fotografie en het ook in België gaan studeer om ‘n sjef te word. Frits het ‘n geruime tyd op Darling gewoon en in die antiekwinkel gewerk. Die fokus van hul onderneming val op die groei en ontwikkeling van Darling en sy gemeenskap.

Darling Sweet Featured on Kwêla!